af

Deon Meyer

Deon Meyer, ’n oud-joernalis en reklameman, is ook bekend as internet-strateeg. Hy woon tans in Stellenbosch. Sy publikasies sluit in tien romans (Wie met vuur speel, 1994, Feniks, 1996, Orion, 2000, Proteus, 2002, Infanta, 2004, 13 Uur, 2008, Spoor, 2010, 7 Dae, 2011, en Kobra, 2013.). Drie daarvan — Orion, Proteus en Infanta — is met die ATKV-prys bekroon, terwyl hy in 2008, 2009 en 2012 die ATKV se Prys vir Spanningslektuur ontvang het vir, onderskeidelik, Onsigbaar, 13 Uur en 7 Dae.
levensjaren: 4 juli 1958 heden

Boeken

fb2epub
Sleep je bestanden hiernaartoe (maximaal 5 per keer)