af
Karen Kingsbury

Take four: Agter die skerms

Meld me wanneer het boek is toegevoegd
Dit boek lezen upload een EPUB- of FB2-bestand naar Bookmate. Hoe kan ik een boek uploaden?
Hierdie is die vierde en laaste titel in die Agter die skerms-reeks. In Take Four, nadat Chase Ryan terugkeer na sy gesin en ‘n werk in sy tuisdorp, teken rolprentmakers Keith Ellison en Dwayne Matthews ‘n kontrak met die land se top jong filmster om in hul huidige film te speel. Maar terselfdertyd is die akteur betrokke in ‘n openbare skandaal wat sy reputasie by sy aanhangers skade kan berokken. Intussen kom daar genesing in Andi Ellison se verhouding met God, haar familie en die mense vir wie sy lief is, maar is dit dalk te laat?
Dit boek is momenteel niet beschikbaar
416 afgedrukte pagina’s
Hebt u het al gelezen? Wat vindt u ervan?
👍👎
fb2epub
Sleep je bestanden hiernaartoe (maximaal 5 per keer)