af
Antjie Krog

Mixtape van die liefde

Meld me wanneer het boek is toegevoegd
Dit boek lezen upload een EPUB- of FB2-bestand naar Bookmate. Hoe kan ik een boek uploaden?
Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde:
Verliefdheid (’n rimpelvel hardloop),
Wat is liefde? (my hart het in jou verdwaal),
Liefde in gesinsverband (wie is die stil kind?),
Liefde en pyn (ek volg net my hartseer),
Liefde en woede (ek haat en ek het lief) en
Liefde wat verder reik (o’s celebrate).
Die hele spraakgemeenskap van Afrikaans is verteenwoordig in die bundel:
Van ons ouer digters soos Totius, Boerneef, Eybers, Opperman, Van Wyk Louw
tot opwindende nuwe stemme soos Ashwin Arendse, Bibi Slippers, Nathan
Trantraal, Pieter Odendaal, Lynthia Julies en Ryan Pedro. Ronelda S. Kamfer
lewer die grootste bydrae met ses gedigte.
Vertalings stel lesers nie net bekend aan plaaslike talent in isiZulu-,
Setswana-, Xam— en San nie, maar bied ook ’n blik op wêreldliteratuur met
gedigte van die Fransman Michel Houellebecq, die Kubaan Nicolás Guillén en
Lucebert (wie se gedig in Nederlands verskyn).
Dit boek is momenteel niet beschikbaar
65 afgedrukte pagina’s
Jaar van uitgave
2022
Hebt u het al gelezen? Wat vindt u ervan?
👍👎
fb2epub
Sleep je bestanden hiernaartoe (maximaal 5 per keer)