af
Mike Nicol

Dieners en donners

Meld me wanneer het boek is toegevoegd
Dit boek lezen upload een EPUB- of FB2-bestand naar Bookmate. Hoe kan ik een boek uploaden?
FISH PESCADO is op sy branderplank. Hy’s lenig en blond — nie jou gewone privaatspeurder nie. Muizenberg se golwe is sy paradys, maar hy sit sonder werk en sy bankbalans sak.
‘Hei, Fish! ’n Oulike chickie soek na jou,’ beduie ’n mede-surfer. Die oulike chickie is Vicki Kahn — snags speel sy poker, bedags is sy prokureur. Sy’s slim, skerp, liefl ik. Die beste ding wat al ooit met hom gebeur het. En sy’t ’n joppie vir hom: vind die moorddadige bliksem wat ’n toeskouer uitgehaal het tydens ’n onwettige motorwedren.
As dit maar net so maklik was. Ding is, dié moorddadige bliksem het vriende in hoë plekke. Hoog op, selfs tot by die polisiekommissaris, ’n man met ’n smerige verlede. ’n Verlede wat strek tot by die moordbendes en sluipmoorde van die sewentigerjare,
die slegte ou dae — ou koeie wat eerder begrawe moet bly. ’n Geskiedenis met fluisteringe van korrupsie en baie geld — staatsgoud. Die kommissaris is ook lief vir lekker lewe. En hy het sy oog op Vicki Kahn.
Voordat Fish en Vicki hul oë kan knip, moet hulle hul koes ken in ’n wêreld waarin dieners en donners haas ononderskeibaar van mekaar is.
Dit boek is momenteel niet beschikbaar
389 afgedrukte pagina’s
Oorspronkelijke uitgave
2013
Jaar van uitgave
2013
Hebt u het al gelezen? Wat vindt u ervan?
👍👎
fb2epub
Sleep je bestanden hiernaartoe (maximaal 5 per keer)